Now Playing

Vetkoekpaleis, S2, Ep9
88% 529K 26 minutes 6 years ago by Sabc

'n Nuwe vennoot: Boeboe se vriend, Pelvic, kraak sy pelvis en Sherridon se niggie moet in die Vetkoekpaleis kom help. Mnr. Louw, die skoolhoof, bied Frik 'n goeie bedrag aan vir 'n vennootsjkap in die Vetkoekpaleis. Die personeel kom egter nie oor die weg met die nuwe vennoot nie en dit lei tot 'n vuisgeveg in die Vetkoekpaleis. Visit our website sabc.co.za Like us on Facebook facebook.com/SABCPortal Follow us on Twitter twitter.com/SABCPortal